PIET SE SOSATIES
2 groot uie, opgekap en gebraai in 1 koppie olie.
2 Eetl kerrie per kg vleis.
( lourierblaar, ster anys en kaneelstokkie opsioneel).
Voeg 1 koppie bruin asyn en 1 koppie worcestersous by.
Knippie sout en peper.
1 Eetlepel bruinsuiker en
4 eetlepels chutney.
Kook saam vir 8 minute en laat afkoel.
Laat blokkies daarin le vir ‘n dag of twee.
Bron en foto: Johan Ronthgen / Piet van Deventer








