HEERLIKE SMEER VIR JOU PASTEIE IPV EIER
Bederf jouself:
2 eetlepels botter
1 eetlepel balsamic asyn
2 eetlepels bruin suiker
en as jy dit bietjie wil meer maak kan jy met goue stroop
Smelt alles in pan oor lae hitte en smeer met kwas oor.
En dan kan jy spog en sê jy het al 3 uur opgestaan om die heerlike rolspelers te maak.
Idee: Leon Heydenrych
Foto: Marietjie van der Merwe








