



ELIZABETH SE HAMBURGER VETKOEK
Lui Vrydagaand kossies! Patties vooraf klaar gaar gemaak. Ek het sommer winkeldeeg gekoop.
Vulsel:
genoeg kaas
gesnyde tamatie
blaarslaai
sous van jou keuse
Alles in deeg gepak en toe gebraai in diep olie.
Dit het nogal wonderlik uitgekom, ek sal dit weer doen.
Dien op met tjips.
BRON EN FOTO: Elizabeth Haupt






