BENHET SE GEDROOGDE APPELS
Appels gedroog in my glas oondjie!!
Ek het 60 ml suiker gesmelt in 60 ml kookwater en toe gekook en laat afkoel. Doop appels (ek het 2 appels gevat) skywe in die stroop. Plaas op onderste rakkie vir 30minute op sy laagste hitte toe maak ek dit net bietjie los van die rakkie en weer 30 minute.
Voila! Heerlik wit en lekker! Hulle is sommer so krakerig as hulle koud is. Daar was stroop oor, kan defnitief 3 appels in daardie stroop doen!
Resep en foto: Benhet Nieuwenhuis
One thought on “BENHET SE GEDROOGDE APPELS”
Leave a comment
You must be logged in to post a comment.









Nou kyk die is darm lekker!!! Glad nie gesond nie! die suiker stroop maak soma so laagie oor hom!! Ek het gevind as ek die appels in Sprite le en dan laat droog dit ‘n beter opsie is en dan is daar ook nie so harde suiker laag oor nie. en hulle verkleur nie