PIETER SE INGELEGDE OLYWE
Ek het olywe ingelê en die hoof oplossing was ‘n samestelling van
olyfolie,
water,
sout
en asyn
waarmee die bottels gevul is. Dan het ek afsondelik by verskullende bottels vir ekstra geur in gesit: lemoen, vars mint, vars tiemmie en warm rissie.
Almal baie lekker gekom, was bietjie skrikkerig vir die warm rissie een, maar tog proe jy nie die rissie nie, maar in teendeel proe jy skerp asyn wat glad nie by die ander teenwoordig is nie. Hoe langer die rissie een staan hoe skerper raak die asyn dat dit my asem weg slaan.
Bron en Foto: Pieter Pieterse (lid)








