GEBAKTE BEESSKYWE IN SOUS
BESTANDELE
2 groot uie gekap
25ml olie
2 kg tenderised beesskywe
Sout en peper na smaak
Koekmeel
Sous
1liter water
125ml tamatie puree ( tamatiesous werk ook goed )
100ml olie
50ml asyn
25ml bruinsous poeier (ek het bisto gebruik)
15ml sojasous
15 worchestersous
10ml kerrie poeier
10ml braai spice
2 ml Sout
5ml paprika
2 knoffelhuisies (opsioneel)
METODE
Sorteer ui in olie
Geur die vleis met sout en peper en Strooi koekmeel oor! En kap liggies met vleis hammer!
Braai vleis in bietjie olie
Skep lae vleis en uie!
Meng alles vir die sous en kook 5min! Gooi oor vleis sit deksel op en bak n uur by 180c
Ekt soma aartappels tussen in gesit!!
Lekker!!!!
Foto en resep geplaas deur Benhet Nieuwenhuis
Lekker alles in een! mens kan die aartappels vervang met patas net so lekker