BENHET SE GEBRAAIDE PAP BALLE
My weergawe van die gebraaide pap balle!
BESTANDELE/METODE
Left over pap (van vanoggend )
Gebraai bacon en ui
Pietersielie en kaas
Chilli aromat spice!
Meng alles en vorm balle rol in meel en laat in yskas vir n ruk! Rol in geklits eier en diep braai!!!
As uit kom uit olie Sprinkel aromat oor!!
Lekker!!!!
BRON/FOTO: Benhet Nieuwenhuis









Hierdie was vir my lekker! maar ek hou meer daarvan om die warm pap in met alles wat lekker is gemeng in ‘n oondbak te sit en dan te laat koud word en dan pap vingers te sny! en dan te braai!!