SOETRISSIE EN NEUTEPESTO
Verpulp:
2 rooi soetrissies (gerooster, gesweet en buite velletjies verwyder)
60 ml olyfolie
100 g elk gepelde amandels en pampoensade
handvol gekapte vars pietersielie (of ander vars kruie)
20 ml suurlemoensap en geurmiddels
Meng alles goed in die voedsel verwerker, nie te fyn nie… geniet
Resep en foto: Hélène Kluge









geskuif