MARIETJIE SE VRUGTEKOEK
250g margerien
2 telepels van neut en gemengde speserye
3 telepels koeksoda,
2 koppies suiker,
4 X 250g pakkies gemengde vrugte,kook saam vir 10 min sit 1pakkie kersies en neute van jou keuse by. Haal af en laat afkoel.
Voeg 1kop water
4 eiers,
4koppies meel en
3 telepels bak poeier by.
Meng goed en bak in voorbereide oond van 350gF vir 1uur met bruin papier bo-op. Dit verhoed net dat koek nie te bruin. Word nie stel oond af na 250gF en bak nog n vedere 2 ure. Toets met breipen en as skoon uitkom is koek gebak as nie bak nog tot jy tevrede is geniet en eet lekker. Onthou om elke 3weke n paar doppies brandewyn op te gooi draai toe in foelie en bere in yskas haal 2 dae voor kersfees uit en sit n paar glans vrugte op en strooi met versiersuiker
Bron en foto: Marietjie du Toit (lid)








