FILODEEG PAKKIES
Filo deeg pakkies in n japtrap. Vulsel sommer uit my kop, bietjie grondboontjiebotter, marshmellows gesnipper, rice crispies en chocolate chips. 15 min by 180 grade.
Ek is nie n wafferse phyllo mens nie. Die phyllo is dun, ek het 4 lae gebruik, dink 3 lagies is ook reg, sal weer probeer. spray & cook tussen elke laag. Nee nie agterna weer gesmeer en ook nie die pan gesmeer nie. Omdat die vulsel nie pap of vogtig is nie hou dit mooi. Weet nie hoe lank maar tenminste oornag. Ek het laasweek selfde gemaak met appel vulsel.
Foto en idee: Sonja Zino









