ZANI SE BONESOP
500g red speckled beans. Oornag in water gelos en water 2 keer verander.
1 ui en 500g bacon in olyf olie gaar gemaak met n halwe teelepel cayenne pepper.
Het die bone en die ui mengsel saam in sop pot gekoop vir 2 ure. Die water het die boontjies net bedek.
Toe boontjies gaar was het ek hulle klein bietjie gemash en n groot pakkie tomato paste bygegooi met baie sout. Het net nog so bietjie water bygegooi terwyl sop gekook het
RESEP EN FOTO: Zani de Beer