JELLY SLICE
Makes 20
* 3 Packets Raspberry (or any flavour) jelly
* 3 Cups (750ml or 25 fl. oz) boiling water
* 1 Tablespoon Gelatin
* 1 cup (250ml) cream
“low fat & lite cream works” Yogurt will work as well
Combine jelly crystals, water and gelatin and stir until dissolved. Add cream and stir through. Pour into a slice tray and refrigerate overnight. Cut into slices before serving.
Photo: Tracy Minny
Lacy Grey – Ons noem die magic jelly. Ek vind die lemoen geur jelly proe beter as die strawberry. Ons is ook mal daaroor om ons oe toe te maak en drie verskillende geure te kies en te meng. Die kinders is mal hier oor.









done
Tracy MinnyFood
Soos belowe hier is my nie professionele foto van my magic jelly / jelly slice op food lovers se blad. Ons kinders wou he ons moes blueberry, lemoen, en raspberry meng en dit is nou pers jelly. Dis nie altyd oor mooi lyk nie, maar krom of skeef solank dit ‘n glimlag op die kinders se gessiggies bring. As ek net ‘n bietjie raad kan gee. Die resep se gebruik 1 eetlepel. Die eetlepel in my opinie is te veel, die proe te veel na gelatine. Ons het dit geadjust en voel ons het in elk geval net 1 tlp per drie pakkies jelly nodig.