

WICKY WHACKY CAKE
Dit is heerlik, vinnig en flop proof…. Hier is die resep…
3 cups flour
2 cups sugar
1/2 cup cocoa
1 teaspoon salt
2 teaspoon bicarbonate soda
2 tablespoons vanilla essence
2 tablespoons vinegar
3/4 cup oil
2 cups cold water
Sift and mix dry ingredients. In another bowl mix wet ingredients…. Make a hole in the dry ingredients pour in the wet ingredients…. Mix well…bake 180 degrees for 35-40 mins depending on your oven…..icing or caramel for topping or anything of your choice… Enjoy! ek het karamel en vermicelli en bietjie glitter op die koek gesit as versiering
BRON – Nikki Laubscher
Amanda Bekker – My ouma het dit die gou gou koek genoem jy maak 4 eetlepels apelkooskonfyt en 2 eetlepels margarine warm gooi oor as die koek uit kom en dan gooi jy klapper op jy kan jou droe bestandele in die pan sif waar jy die koek in bak en dan die nat bestandele ingooi jy maak drie gate vir jou olie, vinnila en dan gooi jy die water by ek maak dit elke naweek vir die kinders






