MAALVLEISPASTEI MET BOTTERBROODJIEKORS
BESTANDDELE:
Botterbroodjiekors:
2 k koekmeel
1 t sout
1e bakpoeier
80ml olie
180ml melk
Vulsel:
2e olie
1 ui
750g gemaalde bees vleis
1 pakkie bruin uie sop poeier
1k kookwater
1 pakkie sampioene gesny
1 k gevriesde gemengde groete
2 k witsous
2 groot tamaties
Gedroogte basilliekruid
METODE:
Voorverhit die oond op 200°C
Botterbroodjiekors: Sif droe bestanddele! Klits olie en melk saam en meng met droe bestanddele tot n slap deeg. Druk vas in bak.
Vulsel: braai ui in olie, voeg maalvleis by die n braai! Roer sop poeier by en roer goed deur! Voeg nou die water oor en sampioene e gemengde groente prut vir 10-15 min.
Skep die maalvleis mengsel bo op die deeg. Gooi die witsous oor en rangskik die tamaties bo op! Strooi basilliekruid oor! Bak 30 min
Resep uit 40 vinnige maalvleis geregte deur Hendri Warricker
Foto en resep geplaas deur: Benhet Nieuwenhuis









Vinnig, maklik en lekker!!!!!!!