LEKKER BOLLETJIE YSTERVARKIES
Deeg
2 koppies suiker
¼ blok bak magrgarien (125 g)
3 koppies meel
2 teelepel bakpoeier
½ koppie melk
4 eiers
Meng bogenoemde saam
Stroop
2 ½ koppies water
4 eetlepels kakao
2 eetlepels margarien
4 koppies suiker
2 pakkies 500 g klapper
Skep teelelels vol in elektriese bolletjie pannetjie
Bak 5 min, haal uit, gooi bolletjies in warm stroop.
Laat afdrip rol in klapper.
Foto en resep: Nicoliende de Waal








