DASSIE SE VERSIERSEL VIR CUPCAKES
250 g margarien(sag maar nie gesmelt)
500 g versiersuiker
1 teelepel karamel geursel
1 eier
Klits bogenoemde goed saam.
Ek klits tot dit amper wit is.
Versier soos verkies
Enjoy.
FOTO EN RESEP: Dassie Meyer
You cannot copy content of this page