DASSIE SE VERSIERSEL VIR CUPCAKES 250 g margarien(sag maar nie gesmelt) 500 g versiersuiker 1 teelepel karamel geursel 1 eier
Klits bogenoemde goed saam. Ek klits tot dit amper wit is. Versier soos verkies Enjoy.
FOTO EN RESEP: Dassie Meyer