Aartappels op die vuur!!!!
Sny 6 aartappels in blokkies!
Gooi sout en peper of spice oor!
Ekt n ui ook in gesny!
Ekt amper 1k room oor gegooi
Maak goed toe met foli en sit op rooster van die begin van die braai tot die einde!! Ons sin was so uur op! Maar kan langer gaan hy gaan net lekkerder word
Draai so nou en dan!
Wanneer wil eet Strooi kaas oor!
Baie lekker sorg net dat jou foli ordentlik toe is! En geur die aartappels lekker!!!
Benhet Nieuwenhuis
One thought on “AARTAPPELS OP DIE VUUR”
Leave a comment
You must be logged in to post a comment.










sy geheim is defnitief dat jou aartappels goed gegeur moet word! en sterk foli en goed toe gemaak!! hy kom op die vuur van begin van die braai tot op die ouend.