TUISGEMAAKTE MAYONNAISE VIR PASTA SLAAI
Klits die volgende saam:
1 eiergeel
1 teelepel sout
1/2 teelepel droë mosterd poeier
‘n knippie suiker
2 eetlepels asyn
dan 1 koppie olie stadig bygeklits tot als dik en romerig is), en gebruik dit toe vir ‘n pasta slaai –
ek sit net tamaties en gepekelde komkommers by myne.
RESEP EN FOTO: Leonie Overbeek








