
RUSSIAN SKONS
BESTANDELE
250ml koekmeel
1t bakpoeier
bietjie sout
25ml suiker
1 eier
1e gesmelte botter
+- 75ml melk
Russians of worsies van jou keuse
METODE
Meng alles in n mengbak en skep met n lepel kleinerige porsies in silikoon pannetjies druk in elke pannetjie se beslag n stukkie russian worsie en bak vir 20min op 180 grade
BRON/FOTO: Gideon Louw






