RICE CRISPIE KOEKIES
1 eetl botter/stork/rama
1 pak rice krispies
30 marshmallows
Smelt botter in pot, gooi marshmallows by, smelt marshmallows oor lae hitte tot gesmelt. In n groot skottel gooi rice krispies en voeg gesmelte marshmallow by. Meng met hande deur tot al die rice krispies marshmallow ophet. Druk in gesmeerde bakpplaat vas en laat staan tot heeltemal afgekoel. Sny in blokkies
BRON – Debora Badenhorst
FOTO – Stephanie Ferreira
2de Foto: Muis was al klaar in die bak hehehe – Elize Senior Wolvaardt









