MAKLIKE BRIYANI
BESTANDELE
4 Hoender borsies opgesny
250 Plain yougart
1 Briyani spice mix
Rys
Lensies
Borrie
Kerrie
Aartappels in blokkies gesny en gebraai
Uie gebraai
METODE
Meng honder, yougart en briyani spice en laat rus vir 1 uur.
Kook rys, lensies, borrie en kerrie to sag. Braai hoender en voeg by rys. Voeg aartappels en gebraaide uie by en meng deur.
BRON/FOTO: Elizabeth Haupt








