LUAINE SE TAMATIE EN UIESOUS
Braai 2 opgekapte uie met suiker, voeg bietjie opgekapte groen soetrissie en knoffel by en 1 teelepel kerriepoeier, 1 teelepel sout en 2 opgekapte tamaties.
Laat bietjie prut.
Voeg 1 blikkie tamatie en uie by (all gold), so bietjie tamatiesous en ‘n bietjie risssie worcestershire sous . Kook net deur.
Baie lekker op hot dogs of pap saam braai vleis.
Resep en foto: Luaine Pelster








