GEVULDE UIE EN MAALVEIS
Uie geskil, uitgehol en gevul met maalvleis, draai dan toe in bacon. Plaas op ‘n bakplaat en sit in die oond vir 20-30min hang af hoe die bacon lyk want die mince was vinnig vinnig gaar, toe sit ek die stoof van 180 grade C na 70 net todat die bacon kleur kry en dat die uie nie brand nie. Die bacon het ek met tande stokkies saggies vas gesteek maar die smake saam is ongelooflik xox
voorgesit met macaroni
FOTO EN RESEP: Lené Samantha Webb








