ANDERSTE KAPOKAARTAPPELS
BESTANDELE/METODE
Ongeveer n 1/5 koolkop fyn gesny in lang repies, 1 prei in ringe met bietjie van die groen blare ook. Dit redelik sag gekook en toe 2e chakalaka en so 4e room en n klont botter bygevoeg. Aartappels gekook soos vir mash met pietersielie fyngekap daarby. Die aart gemash en toe met koolmengsel gemeng. Growwe swartpeper bygevoeg. Dit was regtig heerlik en iets anders!
BRON/FOTO: Jacques Marianne Van Niekerk








