3 KITSPOEDINGS NAGEREG
3 pakkies instant poedings van jou keuse
2 pakkies tenniskoekies
Whipped cream of 250 g room
Sjokolade sousMaak die pakkies poeding aan soos op die pakkie.
Skep in ‘n gesmeerde tertbak, elke kleur in ‘n laag met tenniskoekies tussen elke laag.
Laat stol in die yskas vir ‘n rukkie. As jy nie whipped cream het nie kan jy room styf klop en die poeding daarmee bedek wanner die poeding gestol is. Laaste gebruik die sjokolade sous om oor te gietom mee te versier.
Resep en foto: Eben En Natasha Swanepoel








