WENK VIR DROë GRONDBOONTJIEBOTTER
Handige wenk vir droë grondboontjiebotter (Het dit self beproef en dit werk)
Gooi 1tlp olyf olie in en meng goed, indien nog steeds ‘n bietjie droog voeg nog ‘n teelepel olie by en meng deur. Totdat jy ‘n gladde blink sagte grondboontjiebotter het.
Die smaak van die olyf olie slaan glad nie deur nie die grondboontjie is te oorheersend.
Moet nie gewone kookolie gebruik nie dit affekteer die smaak van die grondboontjie botter
Wenk gegee deur: Pieter Velthuizen








