VINGERHAPPIES VIR N TROUE
Jenny Nel Robberts – maak houtborde en elke hout bord het sy eie eet goed op soos een bord kan biltong, droewors en beskuitjies wees, ander een kan kase en beskuitjies wees, ander een kan samoesa en sausage rolls wees. ens. Ons het klein ronde tafels by die swembad gehad en na die troue het almal daar cocktails gepeusel en dit was op die tafels
Nicol Kriek – Wat baie goed werk vir ons vir snacks is chicken wings. Jy sny die klein punt af, en sny die wat oor is by die been in twee sodat jy die klein boudjie en side wing apart het. Marineer in bbq sous in yskas vir n uur. Preheat oond tot by 150 Grade C. Gooi bietjie botter en klein bietjie olie in platkant roast pan, en sit die wings in vir 45-55min, hang af hoe sterk is jou oond. Draai wings en boudjies om na 25 min, sodat beide kante roast. Jy kan n cream cheese sous by dit maak vir dipping.
Jacques Marianne Van Niekerk – Gevulde koue vleis, Chillie bites, Mini souttertjies gevulde tertdoppies, cocktail ribs en cocktail worsies, Cocktail pies, Vrugte sosaties, Samoosas, springrolls, Chicken nuggets, Oopsies? Spinasietertjies, Klein meatballs, aartappelhappies, Russianrolletjies, Stokkies.
Alexandra Aalto – Pepperoni skewers…. Ingredients….larged sliced salami… strips of boneless chicken, strips of mozzarella, chopped sundried tomatoes, basil leaves. Method. on an open salami slice, place the chicken strip, mozzarella strip, chopped sundried tomatoes and one or two basil leaves. Roll up and push onto a skewer. I usually do 3 salami rolls on a long skewer… Bake in hot oven on oven tray for a few minutes, until oil drains out of the salami. Remove instantly from oil one done and place on kitchen paper to drain. Serve warm or cold. Very tasty
Barbara Swart – Tuna tertjies, samoosas, spring rolls, ham en kaas tertjies, hoender pasteitjies,mini pizzas
Fanie Smit – Jou snacks tafel moet nie té swaar wees nie anders eet die gaste nie hul hoofmaal nie
FOTO – Fanie Smit
Oorgedra na Your Recipe Blog.