

ROOMKAAS TERT
1 bakkie Roomkaas
1 bakkie Room
1blikkie kondensmelk
1 pakkie tennis beskuitjies
1 pakkie jellie enige soort
20 ml suurlemoensap
Enige vrugte (blikkie) waarvan jy hou
Pak die koekies onder in tertbak
Klop di room en kondensmelk en di suurlemoensap so styf as moontlik.
Klits die roomkaas by. Meng die jellie met 50ml kookwater tot goed opgelos en meng in mengsel in.
Sny jou vrugte kleiner en meng saam in.
Skep mengsel op koekies en rasper bietjie sjok oor
BRON/FOTO: Marinda van Tonder






