4 aartappels, geskil in kwarte gesny en gekook tot net gaar in ‘n pot met water
1 kg wors, in ringe gesny
½ pakkie garlic instant sous, die creamy een
1 eetlepel bruin uie soppoeier
½ koppie mayonnaise
2 groot uie
Braai uie en wors tot lekker bruin.
Voeg die aartappels by.
Meng mayonnaise, soppoeier en garlic sous saam met 1 koppie water en meng by wors.
Laat prut vir 10 min en bedien saam met rys of rolletjies.
Foto: Lisinda Blaauw
Note: I added two cups of mix veggies.