HONDE BESKUITJIES VIR HONNEKINNERS
2 koppie koekmeel
½ koppie oats
1 eier
1 teelepel sout
3 eetlepels grondboontjiebotter
½ koppie warm water
Meng peanutbutter en warm water goed saam. Meng dan die res van die bestanddele alles saam met die peanutbutter en warm water mengsel en knie die deeg. Druk vormpies uit en bak vir ongeveer 10-12 min of tot gaar by 180ºC.
Resep en foto: Ronel Muller Thoma









Hi, wil net graag hoor vir hoe lank en op watter temp die koekies gebak moet word?
Hi Johan
Dankie vir jou navraag ek het nou die resep aangepas dit is 10-12 min of tot gaar by 180 grade C