HONDE BESKUITJIES VIR HONNEKINNERS

2015-06-20-hondebeskuitjiesvirhonnekinnerstested

HONDE BESKUITJIES VIR HONNEKINNERS
2 koppie koekmeel
½ koppie oats
1 eier
1 teelepel sout
3 eetlepels grondboontjiebotter
½ koppie warm water

Meng peanutbutter en warm water goed saam. Meng dan die res van die bestanddele alles saam met die peanutbutter en warm water mengsel en knie die deeg. Druk vormpies uit en bak vir ongeveer 10-12 min of tot gaar by 180ºC.
Resep en foto:  Ronel Muller Thoma