

GROEN TAMATIE KERRIEPASTA
2 koppies klaar fyngekapte groen tamaties
3 brandrissies fyn gesny
2 teelepels gedroogde rissies
1 teelepel sout
1/2 teelepel komyn saad
3 ster anysse
10 kardemon pitte
paar heel swart peperkorrels
1 teelepel mosterdsaad
2 groterige stukke kassia (chinese kaneel)
1 teelepel fennel
2 lourierblare
1 teelepel koljandersaad
6 mintblaartjies
1 selderystingel fyngekap met blare en al
6 eetlepels suiker
3 eetlepels kookolie
1 teelepel fyn knoffel
2 teelepel vars gerasperde gemmerwortel
1 eetlepel breyani masala
Kook alles saam tot gaar en bottel.
Gebruik in kerriegeregte.
Dis sterk!!! Maar baie lekker!!
Bron en foto: Jacques Marianne Van Niekerk






