

CHEF NATHAN SE MILO KONDENSMELKBALLE
1 pakkie marie beskuitjies fyn gemaak
1 blik kondensmelk
½ koppie klapper
4 teelepels milo
Meng goed rol balletjies rol in nog klapper sit in yskas.
Ons het gisteraand eet sum mor koekies gebruik en aero hot choc in plek van milo…. geniet elke happie
Resep en foto: Emma Beetge (Chef Nathan is haar seuntjie)






