GEROOSTERDE MURGBENE
Dit is bitter maklik – was so amper 1.8 kg bene op ‘n foelie bakplaat geplaas. Goed gesout en peper en vir omtrent so 15 to 17 min in ‘n warm oond van 230 C gebak – en ek belowe jou die gaste sal dit looove.
SOURCE/PHOTO: Lunette Prinsloo








