DROEWORS KAAS EN EIER ONTBYT
Vinnig en maklik…
Laat droewors so 1 tot 2 dae uithang, en sny in stukikies wat in n glasbak pas,
Pak styf teen mekaar, en sny in ie middeldeur, om die opskep te vergamaklik…
Rasper nou n lekker dik laag Cheddar kaas oor,
Breek dan so 4-6 eiers bo op, met sout en peper
Bak / Grill in die oond op 180 grade vir 15 minute..
Skakel die oond af..en laat staan so 5 minute in die oond om af te koel.
Dan is dit n lekker ontbyt so saam n tamatietjie..
Heilsaam….
BRON/FOTO: Stefaans Blaauw









