BROCCOLI EN BLOMKOOL GRIEKSE SLAAI
Sny blomkool en broccoli in dun skyfies (halwe kop van elk) voeg olywe, gekrummelde feta en klein tamaties by. Gooi 1 bottel griekse slaaisous oor, meng goed deur, en laat staan.
Heerlik saam braaivleis
Resep en foto: Madeleine Noeth








