Sif meel, sout, bakpoeier saam. Voeg kaas by en meng. Voeg smeer by en meng tot `n deeg.
Rol okkerneut groot balletjies en plaas dit in die holte van `n kolwyntjie pan. Druk gaaitjie met
sttel van lepel in deeg en sit konfyt in – moet nie gat dwarsdeur druk nie.
Bak koekies sowat 15min in `n voorverhite oond 200°C (400°F).
Laat afkoel.
Bewaar in digte houer. Voor opdiening kan gaaitjies met nog `n bietjie konfynt gevul word.
Lewer 60 koekies.
FOTO – Jackie Peyper