2 medium uie
2 medium tamaties
1 lekker groot groen soetrissie
2 eetlepels asyn
2 eetlepels suiker
titseltjie Holbrook Worcester sous
Braai uie met bietjie sout tot glaserig, voeg by res van bestanddele en laat prut op lae hitte vir so halfuur. Heerlik!!
Bron: Lee-Ann Nieuwenhuis








