Stoom hoenderborsies gaar, Terwyl borsies stoom, braai uie, soetrissies en sampioene tot sag met al die nodige kruie en speserye na smaak, laat die vulsel bietjie afkoek. Rol die deeg uit.
Plaas die vulsel op die uitgerolde deeg, nie te naby aan die kante nie.
Rol op en verf liggies met eier vir goudbruin kleur. Plaas in voorbereide bakplaat en bak teen 180ºC tot bruin gebak en net so rukkie bo ‘gegrill’ vir daai “crispy” deeg .
Resep en foto: Marlise Smith