VOLSTRUISMAALVLEIS MET KERRIE
Ek het ‘n ui gebraai toe die volstruismaalvleis by gevoeg
Kerrie, sout en peper, bietjie suiker en borrie by gegooi.
Lekker deurgekook.
Roti gebak en maalvleis ingesit.
Was heerlik. Hier waar ons in die volstruis dorp bly is volstruisvleis baie goedkoop en dit is natuurlik baie gesonder met die minder vet daarin.
Resep en foto: Elizabeth Haupt
Posted: Amanda Conradie








