Sif droë bestanddele saam. Meng suiker by, frummel margarien en varkvet by, dan die stroop. Klits die eiers goed en maak deeg aan met eiers. Rol deeg in bolletjies so groot so ‘n R5 munt stuk. Plaas effens uit mekaar op bak plaat. MOET NIE PLAT DRUK NIE.
As deeg reg is, behoort koekkies self plat te word in oond as dit bak.
Bak 6 – 7 min. Voor verhit oond op 220°C. Bak tot ligbruin.
Resep van my Moeder wat sy altyd gebak het.








