Voorverhit oond op 150°c.
Smeer dan n “cast iron pot met deksel” net die pot se bodem met botter of spray and cook.
Voer die boden uit met streaky bacon. Meng meel, suiker en sout in n bak. Klits jou eier en bier saam voeg dan by meelmengsel asook jou water en heelpit mielies. Gooi een koppie kaas en pietersielie by mengsel as dit nog te styf is voeg nog biedjie water by die beslag en meng moet redelik slap wees en gooi dan beslag in cast iron pot gooi res van die kaas oor die beslag sit die deksel op bak +- 60 tot 70min en die laaste 10 min of so kan jy deksel afhaal laat hy lekker bruin word as hy gaar is dop hom uit sodat hy kan afkoel en sny hom op en bedien hom saam braaivleisie en smeer hom botter.
Foto en resep: Deidre Kleynhans