MAALVLEIS EN SWEETCORN PASTEI
Maalvleis mengsel na jou smaak (so 500g).
(kan ook so knippie cayenne peper in gooi as jy van bietjie brand hou.
Gooi die gaar maalvleismengsel in jou oond pan
Neem 1 koppie meel
1 teelepel bak poeier.
knippie sout.
1 blikkie sweetcorn.
1/2 koppie melk.
2 eiers.
Meng alles saam en gooi oor die maalvleis mengsel, maak mooi plat.
Rasper kaas oor van jou keuse
Bak vir 35 min of tot gaar. 180*C (druk mes in en as skoon uit kom is hy reg.
Resep en foto: Stephnie Du Plooy








