GEMENGDE BESSIE MUFFINS GLUTEN VRY
2 kg gluten vry all purpose meel
2 teelepels gluten vry bakpoeier
knippie sout
2 groot eiers
½ koppies lactose free melk
½ koppies coconut oil (gesmelt)
2 teelepels vanilla extract
1 – 2 eetlepels heuning
1 koppie gemengde berries
Meng meel, bakpoeier en sout saam. Meng res van bestanddele behalwe berries by tot mengsel glad is. Vou berries versigtig deur, oppas vir oorwerk. Bak ongeveer 15 min teen 200°C tot gaar.
As warm uitkom drizzle bietjie suiwer heuning bo-oor.
Alternatiewe:
As meel nie xanthan gum in het nie, sit kwart teelepels by. Heuning kan met 1 koppie suiker vervang word, klapper olie kan met botter vervang word en gewone melk kan gebruik word.
Heeeeeerlik. Oh ja, en ek was lui en het dit sommer in die cupcakemaker gemaak.
Deur Lindi Erasmus









geskuif