2 uie
2 selderye stingels
2 eiers
1kg maalvleis
2 koppies vras broodkrummels
15ml pietersielie
10ml kerriepoeier
7ml sout
1 ml swart peper
Sous
125ml blatjang
125ml tamatiesous
30ml asyn
30ml sagte bruin suiker
5ml kitskoffie poeier
Mielieblom
Verhit oond tot 180 en voerniddelslag broodpan uit
Kap ui rof. Snipper die seldery. Klits eiers. Meng in uie seldery en uie met res van die bestaandele vir die broodjie. Druk die mengsel styf vas in die pan. Meng al die sous bestaandele in n pot behalwe die mielie blom en bring tot kookpunt op die stoof. Skep oor die broodjie en maak toe met foeilie en bak n uur lank. Laat bietjie afkoel. Giet soveel sous as moontlik terug in die pot en meng met mielieblom om te verdik. En wala daar het jy jou vleisbroodjie
Foto en resep: Ingrid Mouton








