Klits die eiers en die suiker saam tot lig en romerig is.
Klits die eiers goed en veg dit by.
Sif die droe bestandele saam en voeg dit by. Meng dit goed.
Voeg laastens die rosyne en die neute by en meng tot die egalig deur die deeg versprei is.
Sit klontjies deeg so groot soos okkerneute , met ‘n teelepel op ‘n gesmeerde bakplaat en bak hulle 10 tot 15 minute lank tot hulle mooi goudbruin is, in ‘n warm oond by 200 ºC (400 ºF).
L.W. Hierdie resep is voldoende vir omtrent 5 dosyn koekies .
Geplaas deur Leighton Denise Hare
Foto Johan Coetzee








