Plaas dit alles saam in voedselverwerker tot fyn krummels OF sif melkpoeier, meel en sout 3 x saam.
Rasper die die smeer grof bo-oor en frummel dit in die mengsel in.
Bewaar die mengsel in ‘n digte houer in die yskas.
Om te gebruik
(Dun sous soos vis) 60 ml mengsel op 250 ml warm water.
(Matige sous soos Blomkool) 125 ml mengsel op 250 ml warm water.
(Dik sous soos macaroni-kaas) 250 ml mengsel op 250 ml water.
Foto: Lelani Lombard Naude
One thought on “WITSOUS BEREMENGSEL”
Leave a comment
You must be logged in to post a comment.









Geskuif