SKOONMAAKMIDDEL VIR JUWELE
1 teelepel sout
1 teelepel koeksoda
1 teelepel sunlight liquid
1 koppie water
Mikrogolf vir 2 min (stoof 5 min)
Laat le juwele 10 minute in mengsel. Spoel af met skoon water. (Ek het by Jenna Clifford juweelontwerper gewerk)
Geplaas deur Rindi Becker Goosen









Elize Nel Hayward
Dankie Rindi werk soos n bom nou lyk my juwele soos di dag wat hulle gekoop is