SKOONMAAKMIDDEL VIR JUWELE

homemade-jewelry-cleanertested

SKOONMAAKMIDDEL VIR JUWELE
1 teelepel sout
1 teelepel koeksoda
1 teelepel sunlight liquid
1 koppie water
Mikrogolf vir 2 min (stoof 5 min)

Laat le juwele 10 minute in mengsel. Spoel af met skoon water. (Ek het by Jenna Clifford juweelontwerper gewerk)

Geplaas deur Rindi Becker Goosen